Vriende van Somerset-Wes Biblioteek het op Donderdag 15 Augustus vir hul skrywersaand die skrywer, Daniël Lötter en sy nuwe boek, Blou bloed: koninklike spore in Suid-Afrika as gas gehad. Hier kan biblioteek personeel, Alna Kruger, links, en Karen Ellis, regs met Daniël Lötter gesien word.
Die skrywer, Daniël Lötter het met gaste oor sy nuwe boek gesels tydens die skrywer’s aand sessie.